Twee entstowwe teen malaria bring verdere hoop vir Afrika
Belangrike toevoeging in stryd teen die siekte
Tienduisende jong lewens kan jaarliks gered word met die breë implementering van die twee malaria-entstowwe RTS,S en R21, met 'n geskatte halfmiljoen kindersterftes wat oor 12 jaar voorkom kan word soos na alle Gavi-kwalifiserende lande uitgebrei word.
Die Sentraal-Afrikaanse Republiek was vandeesweek die eerste Afrikaland wat dosisse van die R21/Matrix-M-entstof teen malaria ontvang het. Die land gaan in totaal meer as 160 000 v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie