Tabakprojek ‘nie welkom’ op Liselo

5 000 hektaar vir 25 jaar goedgekeur
Inwoners wil hê die grond moet eerder vir voedselproduksie gebruik word.
Kenya Kambowe
Kenya Kambowe in LiseloInwoners van die Liselo-nedersetting en die goewerneur van die Zambezistreek, mnr. Lawrence Sampofu, het hulle sterk uitgespreek teen ’n plan deur Swapo se
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer