Suurstofaanleg steeds stukkend

Geen sterfte weens suurstoftekort nie, sê minister
Die staatshospitaal steun op suurstofsilinders terwyl herstelwerk aan sy hoofsuurstofaanleg voortgaan.
Tuyeimo Haufiku
Herstelwerk aan die hoofsuurstofaanleg by die staatshospitaal op Mariental is steeds aan die gang, meer as drie maande nadat ’n ontploffing die suurstofstelsel beskadig het. 
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer