Stryd teen MIV/vigs, TB en malaria kry hupstoot

Globale Fonds bewillig meer as N$600 miljoen
Die eerste minister het Vrydag die mylpale wat reeds bereik is uitgelig en die planne vir die toekoms bekend gemaak.
Claudia Reiter
Namibië beoog om MIV/vigs as ’n bedreiging vir openbare gesondheid teen 2026 te beëindig en beheer oor die MIV-epidemie teen 2028 te bereik met die ondersteuning van die Global
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer