‘Stryd teen kanker is ons almal s’n’

Kritieke behoefte aan samewerking
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste het tydens die bespreking van Namibië se nasionale kankerbeheerplan beklemtoon geen enkele enti­teit kan kanker alleen takel nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht Met die las van kanker wat voortgeset toeneem, is ­gesondheidstelsels onder toenemende druk soos die aanvraag na verwante bestuurstelsels styg. Die voorkoms va
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer