Standaard bedreig fondse, administrateurs

Verlies aan inkomste
Deur die verdeling van kernprosesse onder verskillende entiteite, sal bedryfsrisiko's na verwagting verhoog, doeltreffendheid verminder en onnodige ingewikkeldhede skep in die bestuur van eise en betalings van voordele.
Henriette Lamprecht
’n Standaard in die wet op finansiële instellings en markte (Fima) wat ’n verbod plaas op die uitkontraktering van die kernfunksies van mediese fondse en fondsadministrateurs
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer