Skenkings versterk staat se ‘arsenaal’ in Covid-stryd
Gebrekkige gesondheidstelsel onder loep
Tydens die pandemie is sowat 20 341 stuks gesondheidstoerusting deur verskeie rolspelers in die gesondheidsorgbedryf geskenk. Die ministerie het gedurende hierdie tydperk slegs sowat 1 315 verskillende stukke toerusting aangeskaf.
Elizabeth //Kheibes - Skenkings van broodnodige gesondheidsorgtoerusting vir pasiënte wat van die staat se gesondheidstelsel afhanklik is, het ’n groot rol daarin gespeel om die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie