Selfdoodpogings word binne ’n jaar herhaal

’n Totaal van 112 slagoffers binne agt maande
Families herken dikwels die gevaar eers nadat 'n tragedie ­plaasgevind het.
Eliot Ipinge
Tussen 16% en 20% van mense wat ’n selfdoodpoging oorleef, sal dit binne ’n jaar weer probeer.Tydens die herdenking van die Internasionale Dag van Selfdoodvoorkoming onder die
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer