Seldsame outo-immuunsiekte onder soeklig

Dubbelvisie, verswakte spiere
Dit het twee maande geneem om die regte diagnose te kry, met vier dokters wat dit aan 'n allergie of stres toegeskryf het.
Henriette Lamprecht
Wêreldwyd word sowat 150 tot 200 mense uit ’n miljoen jaarliks deur die siekte geraak en tans is daar 15 inwoners in Namibië wat met myasthenia gravis (MG) gediagnoseer is. Di�
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer