Réunion bereid om siklotron te help oprig

Eie fasiliteit kan geld vir land bespaar
Enige vertragings met ingevoerde radioaktiewe medisyne uit Europa laat pasiënte kwesbaar met wagtydperke vir behandeling, maar samewerking met Réunion kan ’n oplossing bied.
Adam Hartman
Réunion-eiland het ’n memorandum van verstandhouding (MoU) onderteken om Namibië te help met die oprigting van ’n eie siklotron – ’n masjien wat die radioaktiewe medisyne
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer