harley
harley

Republikein aanlyn: Heidi en Harley op 'n motorfiets deur Afrika

Henriette Lamprecht
Die chirurg se kamera beweeg, per ongeluk, agter Heidi van der Merwe se lewer, waar hy kankerselle ontdek en sy gevolglik met primêre lewerkanker gediagnoseer word. Twintig jaar later pak sy met haar Harley-motorfiets en -hond 'n epiese tog ter bewusmaking van lewerkanker aan.

https://heyzine.com/flip-book/ca52eab7e3.html

Kommentaar

Republikein 2026-02-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer