Ramatex word mediese stoor

Opknappings sowat N$108,2 miljoen
Die voormalige gesondheidsminister, dr. Bernard Haufiku, het in Desember 2017 die eerste keer die idee geopper om ’n deel van die Ramatex-kompleks in ’n nuwe sentrale mediese stoor om te skakel.
Elizabeth Kheibes
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan die Ramatex in ’n permanente nasionale mediese pakhuis omskep, eerder as om N$194 miljoen te bestee om nuwe geriewe vir
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer