Raad sê prakties meer doeltreffend as eksamen

Evalueer vaardighede in werklike situasies
Buitelandse leerlingdokters wat die remediërende program voltooi, gaan geregistreer word sonder om 'n geskrewe eksamen af te lê.
Henriette Lamprecht
Die praktiese opleiding van buitelandse leerlingdokters help nie net in die evaluering van basiese mediese en lewensvaardighede en met kennis in werklike situasies nie, maar help h ...

Kommentaar

Republikein 2022-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer