Psemas: Wie betaal?

Tariefskedule, kodering
Spesialiste is onseker hoe en wanneer hul dissiplines deur Visie April 2026 geraak gaan word en of die dienste wat tans nie in die staatsektor beskikbaar is nie, steeds toeganklik vir Psemas-lede deur bestaande verwysingsmeganismes sal wees.
Henriette Lamprecht
’n Funksionele nasionale vergoedingstelsel vereis ’n wettige en deursigtige tariefbasis, ’n erkende kodering- en eisverwerkingstelsel, asook ’n kostestudie-metodologie wat
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer