Psemas: Hersien voordele, bybetalings

Beduidende uit-die-sak-uitgawes
Psemas-lede en verteenwoordigers uit al 14 streke behoort ook gekonsulteer word, voordat grootskaalse toekomstige veranderinge aan bydraes en voordele geïmplementeer word.
Henriette Lamprecht
‘n Groep beswaarde lede van die staat se mediese fonds, Psemas, het ‘n beroep op die ministerie van finansies gedoen vir ‘n dringende oorsig van mediese voordele, uit-die-sak
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer