Premies met (net) 9,9% verhoog

Verskille tussen werklike en voorspelde solvensiesyfers
Die mediesefondsbedryf het tot 20 Maart 2024 kans om aansoeke vir bykomende premieverhogings saam met realistiese mediumtermyn-strategieë in te dien.
Henriette Lamprecht
Die Toesighoudende Owerheid vir Finansiële Instellings in Namibië (Namfisa) het ’n tydelike beperking van 9,9% op die jaarlikse verhoging van lede se premies van mediese fondse
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer