Pepfar skenk nog N$1,6 miljard

Belê in veerkragtige gesondheidstelsels
Die organisasie het in Julie vanjaar sy 20ste bestaansjaar gevier en staan tans op 94:97:93 ten opsigte van Unaids se doelwit van 95:95:95 vir MIV.
Yandi Du Plessis
Elizabeth //Kheibes - Vanaf 1 Oktober sal die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting (Pepfar) nog N$1,6 miljard in Namibië se MIV/vigs-voorkomings-, sorg- en behande
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer