Pepfar loods projek van N$840 miljoen

Bestry MIV onder kwesbare kinders
Reach Namibia volg in die voetspore van ander suksesvolle Pepfar-programme soos die DREAMS-projek vir wees- en kwesbare kinders.
Yandi Du Plessis
Elizabeth //Kheibes – Die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting (Pepfar) het verlede week ’n nuwe vyfjaarprojek aangekondig wat daarop gemik is om wees- en kwesb
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer