#PasIn: VSA wil vennootskap met Namibië versterk
            
                                                            Gedurende sy tweedaagse besoek aan die Noorde, het Randy Berry, die ambassadeur van die Verenigde State na Namibië, sy tevredenheid met die gesondheidsprogramme uitgespreek wat sy land saam met Namibië aanpak. Hy het ook sy begeerte uitgespreek om die vennootskap tussen die twee regerings te versterk en programme te implementeer wat daarop gemik is om mense op die voetsoolvlak te help. Video: Enzo Amuele
Kyk die video hier
        Kyk die video hier


                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie