Pasiënte moet verlief neem met katte
Eet kos, maak geraas
Die katte vang muise en slange en help so om die pasiënte veilig te hou, sê die hospitaal.
Tuyeimo Haidula – Die gesondheidsowerhede se besluit om nie rondloperkatte in en rondom die Oshakati-staatshospitaal te verwyder nie, het sommige pasiënte die josie in. Volgens
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie