Pasiënt verwurg glo medepasiënt in isolasiekamer
Ma se saak vir bemiddeling verwys
Die man was na bewering in 'n fisieke onderonsie met 'n medepasiënt in 'n afsonderingskamer in die eenheid vir geestesgesondheid betrokke.
’n Bedroefde ma het haar tot die hof gewend nadat haar 30-jarige seun met geestesprobleme na bewering deur ’n medepasiënt verwurg is. Mathilde Gaingos, ’n skoonmaker, dagvaa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie