Ouers se vrese briek inenting
‘HPV-entstof is kankervoorkomend’
Duisende Namibiese meisies bly onbeskerm teen die menslike papilloomvirus (HPV), terwyl vrese oor moontlike onvrugbaarheid inentingspogings kniehalter.
Duisende Namibiese meisies is steeds onbeskerm teen die menslike papilloomvirus (HPV) waarvoor ’n entstof in Namibië beskikbaar is. Teen Junie vanjaar is net 79 093 van die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie