Onwettige maermaakspuite stroom oor grens

Veiligheid van pasiënte moet eerste kom
Ongeregistreerde medikasie kan die verkeerde aktiewe bestanddeel of sterkte hê; besmet, of ’n namaaksel wees, sonder die gepaste gehaltebeheer vervaardig wees en pasiënte aan ernstige of onbekende gesondheidsrisiko’s blootstel.
Henriette Lamprecht
Buiten vir die veiligheid van pasiënte, gaan dit oor medikasie wat onwettig ingevoer en verkoop word en ook belasting wat ontduik word. Só sê ’n samestellende apteek oor
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer