Ons is pienk!
Vir elke Namibiër wat op welke manier ook al deur borskanker geraak is of geraak word – of jy iemand so verloor het en of jy teen borskanker baklei. Republikein stap elke tree in solidariteit saam. Ons hoor jou, ons sien jou en ons dra jou! Foto Iréne-Mari van der Walt


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie