Nuwe sentrum bring nuwe hoop
Drastiese toename in kankerpasiënte
Die Namibië Onkologiesentrum (NOC) se nuwe sentrum huisves een van die mees veelsydige en tegnologies-gevorderde radioterapiebehandelingsmodules in die wêreld.
Met geriewe soos dié, is daar hoop vir die wat met kanker gediagnoseer word. Dít was die boodskap van Namibië se visepresident, dr. Nangolo Mbumba, tydens die amptelike opening
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie