BREAKING NEWS_04062021
BREAKING NEWS_04062021

Noodkliniek vir parlement

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan 'n kliniek vir noodsorg by die parlement inrig om enige gesondheidsnoodgevalle op die perseel te hanteer. Dit is in 'n memo aan personeel bevestig. Die president van die All People's Party (APP), mnr. Ignatius Shixwameni, is verlede jaar dood, nadat hy by die parlement inmekaar gesak het. 'n Ambulans het eers 40 minute later opgedaag.

Kommentaar

Republikein 2025-09-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer