Nkurenkuru-hospitaal se bouprojek staan vir jare stil
Ngurare maan teen vertragings
Sedert die sooispitseremonie in November 2014 het geen konstruksiewerk op die terrein plaasgevind nie, buiten die oprigting van die omheining.
Eerste minister Elijah Ngurare het daarop aangedring dat projekte soos die lank verwagte Nkurenkuru Intermediêre Hospitaal sonder verdere struikelblokke tot by die konstruksiefase
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie