Negatiewe toetsuitslag nie meer nodig vir o.12’s

300 000 vervalde dosisse entstof vernietig
Familielede mag nie by grensposte van mekaar geskei word nie.
Henriette Lamprecht
Kinders onder die ouderdom van 12 jaar hoef nie meer bewys van hul inentingstatus of ’n negatiewe PCR-toets te toon om Namibië binne te kom nie. Die minister van gesondheid en m ...

Kommentaar

Republikein 2022-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer