NamRA mag gekonfiskeerde goedere skenk
Gee toerusting aan gesondheidsministerie
Dit is standaardpraktyk vir die agentskap om goedere te skenk met dien verstande dat dit nie onwettig, vervals of nagemaak is nie, volgens NamRA se uitvoerende hoof.
Ogone Tlhage – Die Namibiese Inkomsteagentskap (NamRA) sê daar is niks verdag aan ’n besluit om mediese toerusting te skenk waarop beslag gelê is nie. Die agentskap het onlan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie