Namibië wil MIV/vigs teen 2030 uitwis
Twee nuwe nasionale beleidsdokumente
'n Nuwe middel teen MIV en nuwe nasionale riglyne vorm deel van Namibië se omvattende plan om MIV/vigs teen 2030 in Namibië uit te wis.
Namibië het twee nuwe nasionale beleidsdokumente bekend gestel wat die land se pogings sal dryf om MIV/Vigs teen 2030 te beëindig.
Die minister van gesondheid en maatskaplike di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie