Namibië in "laaste fases" van Vyfde Golf

Henriette Lamprecht
President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies bly vir die volgende maand soos dit is in plek. Volgens Geingob is Namibië tans in die laaste fases van die Vyfde Golf w ...

Kommentaar

Callie Opperman 2 Weke Gelede 14 June 2022

Ai, die regering wil so graag nog Covid paniek lewend hou! Wat van al die motorongelukke sterftes? Veel meer as van Covid. Waarom die 21 sterftes so opblaas?

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer