Namibië betaal minder vir TB-medisyne
Elfde hoogste land uit 30 lande wêreldwyd
Namibië het verlede jaar sowat 9 200 pasiënte met tuberkulose aangemeld – 'n toename vanaf die 8 604 gevalle in 2022, wat 'n styging van 6,9% weerspieël.
Namibië trek voordeel uit ’n ooreenkoms wat bereik is tussen Suid-Afrika se Mededingingskommissie en die farmaseutiese reus Johnson & Johnson (J&J), tesame met sy filiaal Jansse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie