Namibië mis 34% van TB-gevalle
Opsporing van aktiewe gevalle verhoog
Volgehoue vooruitgang vereis sterker plaaslike finansiering asook gekoördineerde pogings uit alle sektore namate wêreldwye finansiële steun afneem.
Namibië mis steeds na raming 34% van tuberkulose (TB)-gevalle ten spyte van die feit dat die land sterk sukseskoerse in behandeling behaal het.Die minister van gesondheid en maats
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie