Namaf gelooi oor kommunikasie
Behoefte aan oop en konstruktiewe dialoog
Sommige verskaffers van gesondheidsdienste is gefrustreerd omdat hulle met 'n reguleerder werk in plaas van direk met die fondse.
Tydens ’n onlangse inligtingsessie was die Vereniging van Namibiese Mediese Fondse (Namaf) aan die ontvangkant van 'n stortvloed van kritiek van rolspelers in die gesondheid
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie