N$12.6 million towards pharmaceutical forum for improved capacity for distribution.edited
N$12.6 million towards pharmaceutical forum for improved capacity for distribution.edited

N$12,6 miljoen vir mediese vragmotors, rolstoele

Verbeterde kapasiteit
Die gesondheidsminister sê Namibië se netwerk vir farmaseutiese en kliniese voorrade is een van 'n paar van die beste funksionele netwerke in die streek.
Yandi Du Plessis
Elizabeth Joseph - Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, het vandeesweek aangekondig vier vragmotors en 420 rolstoele – ter waarde van onderskeidelik N$10,6 miljoen en N$2 miljoen – sal vir die sentrale mediese store (CMS) aangeskaf word.

Die vragmotors sal gebruik word vir die vervoer en verspreiding van farmaseutiese en kliniese voorrade oraloor Namibië.

Shangula het ook die jaarlikse nasionale forum vir farmaseutiese dienste amptelik geopen. Die voorrade sal oor ’n sesweeklikse siklus landswyd onder 40 gesondheidsorgfasiliteite verdeel word.

Volgens die minister verskaf plaaslike mediese store en die geriewe wat direk deur die CMS bedien word, farmaseutiese en kliniese voorrade aan meer as 350 gesondheidsorgfasiliteite.

“Namibië bedryf ’n produk-geïntegreerde farmaseutiese voorsieningsketting waar die CMS – ’n afdeling binne die direktoraat van farmaseutiese dienste in die ministerie – verantwoordelik is vir die beplanning, berging en verspreiding van alle farmaseutiese en kliniese voorrade vir gebruik in alle plaaslike openbare gesondheidsfasiliteite in Namibië.

“Gebaseer op verskeie besoeke aan omliggende lande om die farmaseutiese en kliniese voorrade-netwerk te evalueer, kan ek met vertroue sê Namibië se netwerk vir farmaseutiese en kliniese voorrade is een van ’n paar van die beste funksionele netwerke in die streek.”

VEROUDERDE VLOOT

Shangula het uitdagings aangeroer wat verband hou met die toename in die vraag na dienste tesame met die ministerie se verouderende vloot.

“Die ministerie het besluit om die afleweringsvloot se kapasiteit te verbeter deur die verkryging van hierdie nuwe vragmotors.

“Een van die vragmotors is in 2021 aangekoop en die jongste drie het in 2023 aangekom. Die totale koste van hierdie vragmotors is na raming N$10,6 miljoen. Hierdie koste sluit die nodige modifikasies in om die vragmotors geskik te maak vir die doel wat hulle moet dien,” het hy bygevoeg.

Altesaam N$9,6 miljard van die nasionale begroting vir 2023-’24 is aan die ministerie van gesondheid toegeken.

“Voor die verkryging van die vier vragmotors wat ons vandag bekendstel, het die CMS se verspreidingsvloot net uit vyf vragmotors in staatsbesit bestaan.

“Hierdie vragmotors is verouderd en het hoë kilometerlesings. Dit maak nie net die bedryfskoste van die vloot baie hoog nie, maar die verouderde vloot was ook uiters onvoldoende om by ’n verhoogde afleweringsfrekwensie te hou,” het Shangula gesê.

NOG WERK Lê VOOR

Die ministerie het erken daar is ’n waglys vir rolstoele, met 590 kinders en meer as 1 200 volwassenes landswyd wat steeds op die lys is.

“Hierdie is ’n treffende herinnering aan die werk wat voorlê. Die huidige besending bestaan meestal uit rolstoele vir individue van volwasse grootte. Dit is dus belangrik dat die ministerie vinnig die volgende rondte van rolstoel-aankope, spesifiek vir kinders, moet doen,” het die minister gesê.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.17 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.73 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.16 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.52/OZ UP +1.54% | Copper US$ 5.03/lb UP +3.85% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.29/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 1 085.41/OZ UP +2.24% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.17 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.73 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.16 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.52/OZ UP +1.54% | Copper US$ 5.03/lb UP +3.85% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.29/BBP UP +0.61% | Platinum US$ 1 085.41/OZ UP +2.24%