’n Gesonde hart en brein

Wêreldfisioterapiedag fokus op kardiovaskulêre siektes
Hoë bloeddruk, fisieke onaktiwiteit, rook, diabetes, ongesonde diëte, vetsug, hoë cholesterol en skadelike alkoholgebruik kan alles bydra tot kardiovaskulêre risiko.
Henriette Lamprecht
Elke tree wat ons neem, doen dalk meer vir ons gesondheid as wat ons besef. Stap, fietsry, swem, tuinmaak, met jou kinders speel of bloot opstaan ​​en gereeld deur die dag
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer