Ministerie kan medisyne koop

Gesondheid kry groen lig by Shiimi
Die gesondheidsministerie gaan gebuk onder mediese voorraadtekorte wat tans meer as 1 300 kernprodukte beloop.
Jemima Beukes
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het die groen lig gekry om mediese voorrade ter waarde van N$1,7 miljard direk aan te skaf nadat hy gedwing is om vrystelling
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer