Meer toegang tot pynverligting nodig
Wêrelddag vir Palliatiewe Sorg herdenk
Met kanker wat steeds duisende Namibiërs raak, beklemtoon die gesondheidsminister die belangrikheid van palliatiewe sorg, beter pynverligting en die ondersteuning vir pasiënte en hul families.
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Esperance Luvindao, het ’n beroep op uitgebreide toegang tot pynverligting en palliatiewe sorg gedoen. Sy het gewaar
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie