Mediese afval in buitelug verbrand
Verbrandingsoond word glo gediens
Die afval wat by die Kupferberg-stortingsterrein vernietig is, was glo farmaseuties – hoofsaaklik chemies – en hou 'n relatief lae risiko vir openbare gesondheid in.
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het ontslae van vervalde en beskadigde medisyne ter waarde van ongeveer N$14,8 miljoen by die Kupferberg-stortingsterrein gera
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie