Malaria-gevalle, sterftes meer as verdubbel
Noordelike streke die ergste geraak
Vanjaar se gevalle is 'n skrille kontras met die vorige jaar, waar slegs 287 mense in hospitale opgeneem is en ses mense gesterf het.
Malaria is steeds ’n bron van kommer in die noordelike streke van die land ten spyte van pogings om verspreiding te bekamp. Vanjaar het die land 'n verstommende 12 286 malar
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie