Malaria eis 122 lewens in Namibië

Altesaam 9 956 in hospitale opgeneem
Die gesondheidsminister sê die land kan nie langer ’n “besigheid-soos-gewoonlik”-benadering ten opsigte van malaria bekostig nie.
Aurelia Afrikaner
Namibië het vanjaar 122 612 bevestigde malariagevalle aangeteken, met die siekte wat reeds 122 lewens geëis het. Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Esp
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer