Ma eis ná seun se dood in psigiatriese sorg
Hoor op radio tiener is dood
Familielede, ingesluit die 16-jarige seun, het glo kommer uitgespreek oor die veiligheid en geskiktheid van die saal waar hy uitgeplaas is.
Maria Alweendo, ‘n gebroke ma van Uuyoka in die Oshikotostreek, het ‘n skadevergoedingseis van N$10 miljoen teen die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ingestel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie