Luvindao berispe laks laatskommers
Kliniek van N$8,9 miljoen
Die ministerie gaan ’n biometriese bywoningstelsel by sekere hospitale van stapel stuur ná klagtes uit gemeenskappe oor dokters se gebrek aan stiptelikheid terwyl pasiënte in lang rye wag.
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Esperance Luvindao, het ’n streng waarskuwing aan gesondheidsorgwerkers gestuur wat laat vir werk aanmeld en gesê dit on
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie