Loodkrisis broei op Rosh Pinah
Mynwerkers in ’n moeilike posisie
Daar is bewerings dat mediese toetsuitslae toegesmeer word nadat hoë loodvlakke in verskeie mynwerkers se bloed gevind is.
Nuusredaksie - Honderde werkers by die Rosh Pinah Zinc Corporation staar ernstige gesondheidsgevolge van loodblootstelling in die gesig. Dit ten spyte van mynbase wat gesê het ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie