'Koue nagte' vir pasiënte by veldhospitaal
Sommige toilet- en ablusiegeriewe glo onbruikbaar
Daar is na bewering verskeie kwessies by die veldhospitaal naby Katutura-staatshospitaal aangemeld. Daar is glo ander geriewe reg langs die veldhospitaal wat tans leegstaan.
Die wintersnagte is veral koud vir die pasiënte van die Katutura-staatshospitaal wat tans tydelik in ’n veldhospitaal gehuisves word wat voorheen vir Covid 19-pasiënte bestem w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie