Konflik heers in hart-eenheid

Personeel beskryf vrees, angs, depressie en uitbranding
’n Voorlopige ondersoek na klagtes teen Namibië se eerste pediatriese kardioloog verwys na beweerde boeliegedrag, verbale mishandeling en disrespek.
Sonja Smith
’n Voorlopige ondersoek na griewe by die Windhoek Sentrale Hospitaal se hart-eenheid het dissiplinêre optrede teen Namibië se eerste pediatriese kardioloog, dr. Fenny Shidhika,
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer