Kies deernis, pleks van vrees
Seksuoloog oor Steve Hofmeyr se LGBTQ+-wanopvattings
Dis tyd dat mense hul denke en harte teenoor die geslags- en genderdiverse gemeenskap oopmaak, sê 'n bekende Suid-Afrikaanse seksuoloog en verhoudingsterapeut.
Die wanopvattings wat Steve Hofmeyr onlangs op sosiale media kwytgeraak het oor Disney se meer inklusiewe LGBTQ+-beleid, rig enorme skade aan ’n gemeenskap aan wat reeds onder be
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie