Kavango stel aborsie gelyk aan moord
‘Grusame moord op ‘n ongebore kind’
By 'n openbare verhoor het 'n pastoor pro-keuse-aktiviste gevra hoekom hulle maskers dra uit vrees om Covid-19 op te doen terwyl hulle wil hê babas moet doodgemaak word.
Die bewaring van kultuur en sonde voor God was die hoofargumente teen die wettiging van aborsie toe inwoners van Rundu in die Kavango-Oosstreek vandeesweek dié kwessie tydens kons
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie