Kankergevalle neem skerp toe

Huis Acacia nou voltyds oop
Met syfers wat buitensporig toeneem, moet die Kankervereniging alles in sy vermoë doen om te verseker dat pasiënte nie agtergelaat word nie.
Iréne-Mari van der Walt
In aanloop tot Internasionale Kankerdag wat Sondag gevier word, sê die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië (CAN), Rolf Hansen, dat kankerbehandeling gedesentral
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer