Jou kans om iemand se lewe te kan red
1 uit tot 400 000 kans vir geskikte skenker
Verskeie Namibiese pasiënte met bloedkanker en ander lewensgevaarlike toestande benodig stamseloorplantings, tog vind baie min geskikte skenkers weens die beperkte skenkerpoel en die behoefte aan noue genetiese versoenbaarheid.
Henriette Lamprecht - Namibië staar tans ’n ernstige tekort aan geregistreerde stamselskenkers in die gesig, met net 800 individue op die register in vergelyking met die 80 000
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie